VERSENDINGSBELEID

Ons maak dit maklik vir jou om Kragtig Afrikaanse produkte te ontvang. Hier is wat jy moet weet oor ons versendingsbeleid:

Verwerking en Aflewering:

– Bestellings word verwerk sodra die fondse in ons bankrekening reflekteer.
– Verwerking van jou bestelling kan tot 2 werksdae neem voordat dit gereed is vir afhaal.
– Aflewering kan 2 tot 5 werksdae neem, afhangende van jou ligging.

Versendingskoste:

– Ons produkte se verkoop prys sluit reeds die koste van die versending in.

Aflewering:

– Ons gebruik die dienste van ‘n betroubare Koerierdiens vir aflewering.
– Ons doen slegs aflewering op weeksdae.

Uitvoerbeperkings:

– Ons versend slegs binne Suid-Afrikaanse grense.

Dankie dat jy Kragtig Afrikaans ondersteun. Kontak ons gerus indien jy verdere vrae het!

Kontak ons:

E-pos: info@kragtigafrikaans.co.za
Website: www.kragtigafrikaans.co.za